
boedel beplanning
As jy nie 'n geldige testament het nie, bepaal die wet hoe jou boedel hanteer word. Neem vandag beheer!
Geen vooraf betalings nie
Jou informasie word deur myself gesien.
Ons gebruik gereguleerde instansies om jou testament veilig te stoor
FSCA gelisensieërd
Ek maak testamente vir jou maklik sonder enige komplekse termes, sodat jy iewers begin sonder om my in persoon te kom sien. Jou pad is met my vorentoe bespreek.
Beantwoord 'n paar eenvoudige vrae, en ons sal jou verder help.
Ek luister na jou behoefdes, en werk saam met jou 'n plan uit.
Jou informasie word alleenlik na my gestuur, ek sal jou kontak om die testament verder te bespreek indien daar enige vrae is. Daarna sal ek 'n professionele testament opstel en weer met jou bespreek voordat ons dit finaliseer.
"I put off making a will for years because I thought it would be overwhelming. Gideon made it incredibly simple. The relief I felt walking out of his office knowing my children are protected is indescribable."

"After my husband passed, I realized how vulnerable our estate was. Getting everything legally structured beforehand provided peace of mind. It wasn’t just paperwork; it was lifting a massive weight off my shoulders."

"We wanted to ensure our business and assets transition smoothly to the next generation without family conflict. The clarity and precision Gideon provided finally let us stop worrying and just enjoy our lives."

Beheer self hoe jou testement vir jou moet werk.
Cell | 082 388 9863
Email | [email protected]
Die informasie voorgestel in hierdie webtuiste bevat nie regs of finansiële advies nie. Alle inhoud is vir algehele informasie doeleindes alleenlik. 'n Konsultasie sal met my gereël word waar ons dan die advies en oplossings sal bespreek.
Gideon Roux is 'n verteenwoordiger van SFP Wealth (Pty) Ltd, 'n gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer (FSP 41158).
Die inligting op hierdie blad is slegs vir algemene inligtingsdoeleindes en vervang nie persoonlike finansiële advies nie.